3 slaap kamer Meenthuis met pragtige stoep genoeg spasie en parkering met garages. Hierdie is die oulikste Plekkie om in te woon ruim en baie plek vir tuin en diere vriendelik
koop en bly. In die stil buurt weet niemand eers van jou nie
GEEN Levy , rates en taxes R390 PM
Daar s ook pre paid krag.
Kombuis met mooi baie kaste 3 slaap kamers met ingeboude groot kaste ook so 2 badkamers met stort en bad .
Daar is ook n water kan met 1000 l water son paneel en lekker rustige agter tuin met stoep om lekker te kuier saam kinders en klein kinders.
deur Brennon Clevely. Sedertien, streef hy daarna om die kernwaardes te handhaaf wat fokus op interpersoonlike verhoudinge met ‘n passie vir mense en dienslewering. Met meer as 20 jaar ervaring, spesialiseer BIG REAL ESTATE in kompleksbestuur, verkope, verhurings asook ontwikkelings. As jy dit oorweeg om te verkoop, bel my asseblief regtig, ek sal graag vir jou 'n gratis eiendomsevaluering voorsien.